VOORTREKKERS

INLIGTING OOR VOORTREKKERS

Die J.C. Calitz Voortrekker Kommando bestaan vanaf 2011 weer hier by Laerskool Elspark.

Tye:

Maandae middae vanaf 16:00 by die skool.

Kentekendae en kampe

Jaarliks word daar na kentekendae gegaan, kommando en streekskampe word bygewoon. Hier leer die kinders meer oor die ABC naamlik Afrikanerskap, Burgerskap en Christenskap.

Ledegeld en betaling:

Ledegeld moet ten volle betaal wees teen einde April van elke jaar.

Navrae:

Vir enige navrae kan u met die volgende persone in verbinding tree:

Gavin Zeelie: 071 672 5387

Lelanie van Wyk: 084 986 4236

Corneli Aldum: 082 925 6472

Ons sien uit om met u kennis te maak.

Tot dan, “Hou koers”.