ANDER
FASILITEITE
HIER BY ONS SKOOL IS :

Veld toerusting
Die velde word in orde gehou

Hoë kapasiteit paviljoen
Al die kinders kan saam sportbyeenkomste geniet

Groot speelgronde
Veilige speelgronde vir u kinders om in te speel

Film Kamer
Kinders kan leer en vermaak word

GROOT KLASKAMERS
Kamers bevat min leerlinge

Beurtkrag gereed
Lesse word nooit onderbreek deur kragonderbrekings nie

Veeldoelsentrum
Hier word ‘n verskeidenheid aktiwiteite aangebied en word ook in die middag ons Naskoolsentrum.

LSEN Departement
Hier kry ons LSEN leerlinge se drome vlerke.
