ATLETIEK
INLIGTING OOR ATLETIEK
Atletiek is lekker…. van Massa deelname to SA deelname.
By Laerskool Elspark is atletiek nog steeds n prioriteit met passievolle afrigters wat gereeld op kursusse gaan om hul kennis te verbreed om ons atlete in top vorm te kry en hul potensiaal te bereik.
Daar is verskeie items met die nuutste van spiesgooi en diskus wat ook nou deel is.
Die atletiek kompetisies vind plaas veral in Kwartaal 4 wat ter voorbereiding is vir die Interlaer in Kwartaal 1.
Kom wees deel van die wenspan saam Superelsies atletiek.
Vir verdere inligting kontak:
Marli Novellie
(marli@elsies.co.za)