TEGNIESE

DIENSRAAD

TEGNIESE DIENSRAAD Daar word elke jaar seuns en dogters gekies vir die diensraad. Hierdie seuns en dogters staan personeel by in die opstel en gebruik van klank en oudiovisuele apparaat.