Redenaars

By Laerskool Elspark is dit vir ons belangrik om geleenthede te skep waar ons kinders kan groei en belangrike lewensvaardighede kan opdoen. Redenaars bied ‘n platvorm waar kinders hulle kommunikasievaardighede, selfvertroue en kritiese denke kan bevorder.

1. Interne Redenaars kompetisie:

Leerlinge kan aan ons skool se interne kompetisie deelneem waar hulle kultuurpunte kan verwerf.

1.1   Afrikaanse Redenaars – Kwartaal 2

By Afrikaanse Redenaars maak ons gebruik van die temas wat die ATKV jaarliks voorskryf. Deelnemers kan dus hulle eie onderwerp formuleer wat in lyn is met een van die temas:

  • Gr 1 – 3 Teken   Sprokies    Oorlosie
  • Gr 4 – 5 Grond    Kamma    Foto
  • Gr 6 – 7 Kompas    Wekker    Waag

1.2   Engelse Redenaars – Kwartaal 3

Die Engelse onderwerpe is meer voorskriftelik,  maar u kan kies tussen die 4 opsies by elke graad:

Gr 1

  1. Technology is good for kids Y/N
  2. Load shedding can be fun Y/N
  3. Today’s children don’t read enough Y/N
  4. Children need to play outside Y/N

Gr 2

  1. Too much screen time is bad for your health Y/N
  2. It is ok to keep animals in a zoo Y/N
  3. Children under 10 years should have cellphones Y/N
  4. Children should wear school uniforms Y/N

Gr 3

  1. Video games promote violence Y/N
  2. Will punishing bullies help?
  3. Should pets be adopted rather than bought from breeders?
  4. Boys and girls should be taught in separate classrooms Y/N

Gr 4

  1. All kids should do chores
  2. Recycling is a waste of time
  3. Children learn bullying from adults
  4. Primary school children are too young to use cellphones

Gr 5

  1. Homeschooling is more beneficial to children than public schools
  2. Hunting should be illegal
  3. Plastic bags should be banned from all grocery stores
  4. Schools should stop teaching cursive writing

Gr 6

  1. Teachers should be replaced by computers
  2. Vaping is much safer than smoking tobacco products
  3. It should be illegal to own exotic animals as pets
  4. Children should have a right to virtual and physical privacy from their parents

Gr 7

  1. Has technology helped connect people or isolate them?
  2. Minors should be allowed to try alcohol under their parents’ supervision
  3. The death penalty should be reinstated
  4. Graffiti should not be considered art

 Hou gerus die omsendbrief dop vir bogenoemde datums en inligting.

2. Eksterne Redenaars kompetisies:

U as ouer kan ook u kind inskryf by die volgende eksterne redenaars kompetisies (kinders verwerf ook hiervoor ‘n bepaalde aantal kultuurpunte):

*Interskole Redenaars/Interschools Public Speaking

www.interskoleredenaars.co.za (sluitingsdatum vir inskrywings is 12 April – Afrikaanse afdeling en 31 Mei – Engelse afdeling)

*Radikale redenaars

www.radikaleredenaar.com (sluitingsdatum vir inskrywings is 16 Mei)

*Oppie tong af redenaars

www.oppietongaf.co.za (sluitingsdatum vir inskrywings is 12 April)

Besoek gerus die kompetisies se webwerf indien u belangstel.

3. Kontakbesonderhede en webtuistes vir die skryf van praatjies:

Raakpraat Redenaars www.raakpraat.com

www.redenaars.co.za

Louw Breytenbach 072 204 6649

Nadia Schoomby 078 740 0909

Sunel Gilliland 072 540 8996 (sunelgilliland1@gmail.com)

Zelmarie (zelmarie@creativum.co.za)