PADPATROLLIE
INLIGTING OOR PADPATROLLIE
- Daar word 15 seuns en 15 dogters gekies van graad 6 om deel te wees van die padpatrollie.
- Dogters staan kwartaal 1 en kwartaal 3
- Seuns staan kwartaal 2 en 4
- Tye is: Oggend 07:10 tot 07:25.
- Middae 13:30 tot 13:40