Laerskool Elspark
Laerskool Elspark
DIE SKOOL VIR KINDERS
Visie
Totale, dinamiese groei en ontwikkeling
MISSIE
Om ʼn gesonde, opvoedkundige leerkultuur te skep, wat strek tot voordeel van die totale skoolgemeenskap, met Christelike norme en waardes as basis, gerugsteun deur ʼn uitstekende sport-en kultuurstandaard met buitengewone fasiliteite wat gepaard gaan met die verantwoordelike en suksesvolle bestuur van die skool se finansies.

Vind ons ook op d6 se Skool Kommunikeerder
Klik op die knoppie om na die aflaai-bladsy te gaan
Bank Besonderhede
REKENING NAAM: LAERSKOOL ELSPARK
BANK: ABSA
TAKKODE: 632 005
REKENING NOMMER: 230 301 360
VERWYSING: U REKENING NOMMER / U KIND SE NAAM, VAN EN GRAAD