snoepwinkel

WELKOM BY ELSPARK SNOEPWINKEL!

ʼn Diens aan die personeel, leerlinge, ouers en besoekers van Laerskool Elspark gegrond op integriteit, eerlikheid en opregtheid. Hier verskaf ons versnapperings van uitstekende gehalte en prys.

Kontak ons gerus per e-pos, lselsparksnoepwinkel@gmail.com, indien u enige navrae het.

Gaan kyk ook gerus na ons Facebook blad, EPSnoepie om op hoogte te bly.