Rooivalkies/RUGBY

ROOIVALKIES – RUGBY

GRAAD 1 - 2

Rooivalkies Rugby is vir Gr. 1 – 2 seuns.

Oefening

Die Rooivalkies begin in Kwartaal 2 oefen.

Oefening vind elke Dinsdag en Donderdag aand plaas vanaf 18:00 – 19:00.

Wedstryde

Wedstryde vind plaas op Saterdae oggende.

Rugby

Seuns kan aan rugby deelneem van O/9 tot O/13 in A en B spanne.

Ligawedstryde

Ligawedstryde word teen kompeterende skole gespeel.

Alle O/9 tot 1ste span spelers woon toer gedurende die Maart/April vakansie by.

Wedstryde

Laerskool Elspark beskik oor goed opgeleide afrigters en skeidsregters wat elke seun se potensiaal ontdek en bevorder.