Naskoolsentrum

Tye:

Skooldae: 13:30 – 17:30

Skoolvakansies: 7:00 – 17:30

 

Onderwyspersoneel doen diens.

Oop tydens vakansies.

Goeie etes.

Hulp tydens huiswerksessie.