Krieket en Mini-Krieket

Oefentye

13:30 -15:00
.

Kleredrag

Wit rugby broek, Wit krieket hemp, Skool krieket kouse.

Wedstryde

Wedstryde vind gedurende die week plaas.

O/7 en O/8 seuns neem deel aan die sport.

Vroeg in Kwartaal 3 begin die mini-krieket waar ons eers die regte vaardighede aanleer bv. Hoe om te kolf, boul en veldwerk te doen.

Daarna word spanne gekies (8-9 seuns) waar ons deur die loop van die seisoen 5-7 wedstryde gedurende die week speel.

Mini-krieket is vir ONTWIKKELING!