KLEREBANK

INLIGTING OOR ONS KLEREBANK

Ons skool se klerebank funksioneer slegs op Woensdae:

Oggend: 07:00 – 07:30
Middag: 13:30 – 14:30

Die klere wat hier beskikbaar is, is tweedehandse klere, maar in ʼn goeie kondisie.

Betaling geskied in die finansiële kantoor.

Enige verlore klere kan by Me. A. Du Toit of die kantoor gesoek en afgehaal word.

Dit is belangrik dat alle kledingstukke duidelik gemerk moet word sodat u u kind se klere weer kan opspoor.

Tariewe 2020:

  • Seuns kortbroek R30
  • Grys langbroek R30
  • Wit langmouhemp R30
  • Wit sporthemp R30
  • Blou sportbroek R30
  • Kouse R10
  • Dasse R20
  • Erekleure baadjies 
  • Sweetpak (volledig) R200
  • Sweetpakbaadjie R50
  • Sweetpakbroek R50
  • Swart winter baadjie R50
  • Trui R30